Vrydagaand se gig by Oppikoppi op die James Phillips Mane Stage. Dis 'n gin en dry lemon daai. Dankie vir die mense wat requests geskree het - ons het baie lanklaas 'Die Volk (is in die kak)' gedoen. Foto geneem deur die legendariese Katvrou.