'n Skeermeslemmetjie is net die ding om jou skaapkop mooi skoon te krap voor jy dit sagkook vir afval.