Die enigste foto's wat ek het van dassies, is dooie dassies. Laat ek dit nou sommer nou uitkry: Ek is jammer oor al die dassies wat ek al in my lewe geskiet het. Van nou af, is alles anders.